Uit Ouma Se Spens : Resepte Boekie

Opgedra aan ons dierbare oumatjies... opgestel deur Dogters van Suid-Afrika, vir ons kinders! This project of love is jammed pack full of recipes from the old days - biscuits, rusks, milktart and loads more.
Availability: 100 in stock
SKU: LunaMedia001
Delivery date: 1 week
*
€80,00
excluding shipping

Hierdie resepte boekie is begin deur twee vriendinne wat nostalgies kwyn oor ons ouma's se onmiskenbare en heerlike gebak wat so eie was aan hulle, en ons wil dit nooit vergeet nie! Nou beskikbaar in Engels en Afrikaans, en in PDF formaat of in gewone gedrukte A5 Wit en Swart boekie.

Uigewer: ©Kopiereg LunaMedia
Redakteur: Zelda Ferreira

"Moedig jul dogters aan om hierdie 'n deel van ons erfenis te ervaar, iets wat niemand kan wegvat nie. Kosbare tyd saam as moeder en kind, ouma & kleinkind... saam, sterk."

Write your own review
  • Product can be reviewed only after purchasing it
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Product tags